Westleigh Play & Learn Centre

Quick Links
.:.   Westleigh Gedig   .:.

Uit Vaderland aan ons gegee ons skool hier digby die see. Langs ou Kaapweg stadig en trots fondamente gebou op vaste rots.

Ons hartjies is nog klein en rein vir Jesus gaan ons, ons liggies skyn. Saam gaan ons Hom dien en eer by ons skool is Hy in beheer.

Ons gaan lees en somme doen 'n strikkie maak op my skoen. Met ons magies vol elke dag kan ons lekker speel en lag.

Baie trots op ons skool se naam hier werk en doen ons alles saam. Dankie Westleigh vir die voorreg en eer om as kindertjies hier te kan speel en leer.
 



Proverbs 22:6
: ”Train up a child in the way he should go, and when he is old he will not depart from it.”

Matt 19:14

“Let the little children come to me, and do not hinder them, for the Kingdom of Heaven belongs to such as these.”